Hoërskool Durbanville Atletiek Lewer 24 WP Atlete

Durbies Atletiek spog vanjaar met ‘n rekordgetal van 24 WP atlete.

Die Durbies atlete het puik presteer by die onlangse WP Byeenkomste by die Bellville Velodrome asook Vygieskraal en sodoende hul WP Atletiekklere verwerf.

Die Durbies spog ook vanjaar met 8 WP kampioene.

Baie dankie aan ons span puik afrigters en onderwysers vir hul harde werk en insette agter die skerms en geluk aan al ons deelnemers, ons is trots op julle!

#TrotsDurbanville

Foto: WP Atletiek
Agter v.l.n.r. Xander van der Westhuizen, Andre Bester, Mihle Mhalaza
2de ry v.l.n.r. Corné Oliphant, Mieke O Connor, Margit van Niekerk, Anna-Marie van Niekerk, Chiara Sutherland, Mila Kotze, Lené Stofberg, Courtney Hickson, Teneal Els
Sit v.l.n.r. Ineke Wegman, Runé du Plessis, Nicola Smith, Alexis Hickson, Jansie Slabbert, Michané de Villiers
Voor v.l.n.r. Zak du Toit, Daren Brown, Jade Filanie, Hanno Wessels, Compion von Ludwig, Michael Koch

Saamgestel deur Freddie Brooks: Hoof: Sport & Bemarking

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *