DCC Sluit Seisoen Op ‘n Hoë Noot Af

DCC het die naweek die seisoen afgesluit met 4 van die 5 spanne wat gespeel het oorwinnings behaal, die klub het ook hulle prysuitdeling gehou waar die seisoen se top presteerders vereer was.

Resultate

1ste span – 8 paaltjie oorwinning teen St Augustine’s en 2de plek geeindig op die log.
2de span – verloor teen Claremont
4de span – 9 paaltjie oorwinning teen St Augustine’s
5de span – gewen met 7 paaltjie teen Wynberg
6de span – gewen met 64 lopies teen Wynberg

Inligting verskaf deur Mike Brown
Fotokrediet: Durbanville Krieket Klub

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *