Durbanville Netbalklub Presteer.

Die dames van Durbanville Netbalklub is besig om uit te blink. Hier is van die presteerders.

Die volgende spelers is in die Western Cape Southern Stings span opgeneem:

Rochelle Lawson (regs)
Melanie von Gunten (links)

Die volgende spelers is in die Cape Town Netball Federation (WP netbal) spanne opgeneem:

(Agter van links na regs)
Lehandra Nel (o19 A)
Janine Bresler (Serior A)
Kay Baron (Senior A)
Janecke de Wet (Senior A)
Xenia Folscher (o21 A)
(Voor van links na regs)
Dominique Wepner (Senior A)
Anika Groenewald (Senior B)

mde

Baie geluk aan almal!

Inligting verskaf deur Janecke de Wet: Klubkaptein
Fotokrediet: Janecke de Wet

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *