Durbies Maak Skenking Aan FAW

Die Durbies graad 9 Graadraad en finaliste van Mnr. En Mej. Durbie het fondse ingesamel vir FAW (Fisantekraal Animal Welfare).

By die tjekoorhandiging is Mev. Belinda van Tonder (FAW verteenwoordiger en ook Durbie-ouer) saam met Mev. Amelia van Wyk, die finaliste sowel as die Graadraadlede.

Baie dankie aan almal wat bygedra het, ons waardeer dit.

#DurbiesGeeOm

Foto: Agter v.l.n.r. Jean-Pierre Scholtz, Schalk-Willem Burger, Matthys Carstens, Michau Havenga, Conrad Swart, Irvin Swart, Dian Kuhn, Hugo Tredoux, Rohann Bester, Kobus Maree, Cole Fisher, Dandre de Jongh, Steff Boshoff, Janlu Basson, Marc Fritz, Chadlee Valentine
Voor v.l.n.r. Ameré Prinsloo, Alexis Hickson, Bernalee Branders, Jean Aucamp, Mev. Belinda van Tonder (FAW verteenwoordiger), Mev. Amelia van Wyk (Onderwyseres), Lulani van Zyl, Phia Rossouw, Zebeth Strydom, Kaylee Briel
Voor op knieë v.l.n.r. Melissa Blaauw, Marietjie Slabbert

Freddie Brooks:  Hoof – Sport & Bemarking

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *