Durbies Presteer In Netbal En Kuns

DURBIES NETBAL PRESTEER
Hoërskool Durbanville se netbaldogters het vanjaar puik presteer en ‘n rekordgetal dogters is in die verskeie provinsiale netbalspanne opgeneem. Hoërskool Durbanville het vanjaar 26 dogters is in die CTHSN spanne en 9 dogters in die Wes-Kaap netbalspanne opgelewer.
Baie dankie aan ons afrigters vir hul harde werk en ons ouers vir hul volhoue ondersteuning.

Baie geluk aan elkeen van ons dogters, ons is trots op julle!

#TrotsDurbanville

Foto: Netbal WP & Wes-Kaap of Netbal WP & Wes-Kaap Netbal
Agter v.l.n.r. Ansley Solomons, Zeanne van As, Courtney Hickson, Lené Stofberg, Inge Botes, Bianca de Lange, Chané Tredoux, Haylie Liebenberg, Charlize Carmichael, Runé du Plessis
Middel v.l.n.r. Élan Stoffberg, Silke Hellman, Martelle Smith, Michané de Villiers, Rieke van Rooyen, Alexis Hickson, Nicola Smith, Gillian Fortuin,
Voor v.l.n.r. Kaylen O’ Neill, Euné van Gaalen, Klia Verster, Melissa Blaauw, Marissa de Beer, Taylin Fortuin
Afwesig Anna-Marie van Niekerk, Jannah Smith

DURBIE WEN KUNSAFDELING BY KAAPSTAD EISTEDDFOD
Wehann Landsberg het die Kunsafdeling van die Kaapstad Eisteddfod vir die tweede agtereenvolgende jaar gewen.

Baie geluk Wehann, ons is trots op jou.

#TrotsDurbanville

Foto: Wehann Landsberg & Wehann Landsberg Kunswerk

Ingeligting saamgestel deur Freddie Brooks – Hoof:  Sport & Bemarking

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *