Oom Boetie Blog Vir Ons!

Boetie du Plessis, of “Oom Boetie”, soos almal my noem, is ‘n doodgewone mens. Ek verdwyn in ‘n skare, ek geniet dit om my pen dik te maak meer as my stem. Ek boer met groente in my agterplaas en werk bedags as ‘n verkoopsman. Moet nie my kwale misgis vir kerm nie, maar moet nie dink ek gaan daarmee ophou net omdat dit jou pla nie. Ek is baie lief vir my familie, en ons lewens bly privaat. Ek kyk graag rugby op die televisie met ‘n glas melk en southappies.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *