Hoërskool Durbanville Prestasies

Van sport to kultuur, weereens presteer Hoërskool Durbanville op alle gebiede.  Hier is ‘n kort samevatting van die afgelope week se gebeure:

DURBIES BERGFIETS:
Spur#4 Bloemendal  
Hoërskool Durbanville is tans 5de op die Hoërskool punteleer.
Danielle 2de

Junior Men:
Stian 2de
Johan 7de
Gerrit 27ste

Sub Junior Boys B:
Philip Kotze 2de
Christiaan Smit 8ste
Christiaan Human 16de
Callaghan Human 22ste

Youth Men A:
Lachlan Mundie 6de
Etienne de Jager 31ste
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

TIENERTONEEL
Ons Durbies het puik gevaar die afgelope paar weke en die volgende prestasies behaal:
Montagu fees uitslae:
Mieke Fabel wen beste ondersteunende aktrise
Alexa le Roux (aktrise in hoofrol) en Maja Smith ( aktrise in onsersteunende rol) is genomineer
Tegnies en Produksie is ook genomineer
Baie dankie aan ons span vir n uitmuntende poging, en vir onberispelike gedrag.

Dubbelgoud vir:
Produksie
Teks
Regie
Oudiovisueel
Kostuums
Stel
Rekeisiete
Klankbaanontwerp en meng
Verhoogbestuur
Cailin(Anneke)
Maja (Lady)
Mieke (Martel)
Stefan (Gunter)
Alexa (Maria)
Clarice (Madel)
Jana (Jong Martel)

Goud vir:
Ameré (Sofietje)
Michaela (Boervrou)
Trompie ( Boerman)
Victoria (Sara)
Charel (Burokraat)
Timothy (Genl vd Meer)
Aimee (Catelijn)
Dandré (Markus)
Glasspelers: Corlia, Andrea & Karla
Hele ensemble
Die span het berge versit!

ATKV TIENERTONEEL
ATKV SERTIFIKATE
Die Eindelose Konstellasies
BRONS
Ameré – Sofietje
Nell – Verhoogbestuur
SILWER
Cailin – Anneke
Regie
Stelontwerp
Oudiovisuele ontwerp en animasie
GOUD
Produksie
Teks
Ensemble (almal)
Kostuums
Tegnies in geheel
Stefan – Gunter
Alexa – Maria
Mieke – Martel
Maja – Lady
3 Glasspelers
Klankoperateur
AV operateur
Klankbaanontwerp
Kostuumontwerp en Kostuums
Beligtingsontwerp
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

TENNIS
Ons Tennisspanne neem deel aan die Moorreesburg Tennistoernooi.
Durbanville het hul eerste wedstryd 25-2 teen Vredendal gewen.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

RUGBY 7’s TOERNOOI
Baie geluk aan ons Durbanville o/14 7’s span wat vanjaar die beker suksesvol verdedig het by die Peter Buttner Sportswear 7’s Toernooi.
Die Durbies het kookwater rugby gespeel en twee keer met Boishaai afgereken om die Trofee te verower.
Die Durbies het as volg presteer:
klop DF Malan 60-0
klop Boishaai 17-12
klop Stellenberg 29-17
klop Brackenfell 60-klop DF Malan 60-0
klop Boishaai 17-120
klop Boishaai 28-19
Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

 

 

 

 

 

 

Ons Durbies o/15 7’s Rugbyspan het vanjaar tot die finaal van die Western 7’s gevorder.
Oppad na die finaal, klop die Durbies die volgende skole:
klop Tygerberg 43-5
klop Stellenberg 38-10
klop Monument Park 66-0
klop Paarl Gimnasium 26-15
Ongelukkig moes die Durbies in die finaal die knie buig teen Paarl Boishaai.
Baie geluk seuns, ons is trots op julle.
Sterkte met die voorbereiding vir die Marius Schoeman 7’s hierdie komende Saterdag by Paarl Gimnasium.

KOOR
Baie geluk aan ons Durbie Koor wat 95% behaal het by die Tygerberg Eisteddfod Gala-koorfees in die Endlersaal, op Stellenbosch.
Baie geluk Mev. Maria Viviers en Mev. Anne-Marie Dippenaar met begeleier Mev. Riana Knoblauch van Laerskool Durbanville.

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *