Durbies Wen Interskole Krieket

Inligting verskaf deur Freddie Brooks
Foto: Hilda Thomson

Hoërskool Durbanville se Eerste XI Krieketspan het vanmiddag Hoërskool Stellenberg op hul tuisveld geklop en sodoende die Interskole Krieket gewen.
Die o/15A Krieketspan het Stellenberg met 28 lopies geklop.
Geluk ook aan die o/14A en o14/B Krieketspanne wat ook teen Stellenberg gewen het.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *