Tennis Prestasies Rol In Vir Hoërskool Durbanville

Inligting verskaf deur Freddie Brooks: Hoof: Sport & Bemarking

Baie geluk aan Hoërskool Durbanville met jul puik tennisprestasies.

5-8 Februarie

DOGTERS
1ste Span klop Curro 10-4
2de Span klop Elkanah 10-4
3de Span klop Reddam 10-4
4de Span klop The Settlers 12-2
SEUNS
1ste Span klop Bellville 14-0
2de Span klop Fairmont 12-2
3de Span verloor teen Edgemead 1ste Span 6-8
4de Span klop Milnerton 12-2

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *