Atletiek – Hoërskool Durbanville

Durbies Atletiek spog vanjaar met 24 WP Atlete.

Die Durbies atlete het die afgelope week puik presteer by die WP Byeenkomste en sodoende hul WP Atletiekklere verwerf.

Baie dankie aan ons span puik afrigters vir hul harde werk en insette agter die skerms en geluk aan al ons deelnemers.

Ons WP atlete is:
Anna-Marie van Niekerk
Teneal Els
Jade Filanie
Michael Koch
Hanno Wessels
Daren Brown
Mihle Mhalaza
Zak du Toit
Chiara Sutherland
Compion von Ludwig
Mila Kotze
Margit van Niekerk
Mieke O’Connor
Lené Stofberg
Courtney Hickson
Corné Oliphant
Runé du Plessis
Ineke Wegman
Nicola Smith
Xander van der Westhuizen
André Bester
Jansie Slabbert
Alexis Hickson
Michané de Villiers

#TrotsDurbanville

Saamgestel deur Freddie Brooks – Hoërskool Durbanville Hoof: Sport en Bemarking
Fotokrediet: Koospropic

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *