O/19A Krieket vs Milnerton
Donderdag 09 Maart
Milnerton 108/5
Juan – Dré Thomas 3/25
Durbanville 110/4
Juan – Dré Thomas 53
Durbanville wen met 6 paaltjies.
O/19B Krieket vs Milnerton
Donderdag 09 Maart
Durbanville 87 almal uit
Milnerton 37 almal uit
Durbanville wen met 50 lopies.
O/15A Krieket vs Milnerton
Donderdag 09 Maart
Durbanville 118/5
Regardt Potgieter 42
Milnerton 54 almal uit
Martin Roux 3/1
Durbanville wen met 64 lopies.
O/15A Krieket vs DF Malan
O/15 WPNS Finaal
Saterdag 11 Maart
DF Malan 117 almal uit
Durbanville 77 almal uit
Durbanville verloor met 40 lopies.
O/14A Krieket vs Milnerton
Donderdag 09 Maart
Milnerton 132/4
Durbanville 133/4
Zak du Toit 48
Tyron Lampbrechts 38
Durbanville wen met 6 paaltjies.
O/14A Krieket vs Fairmont
Maandag 06 Maart
Fairmont 118/2
Durbanville 120/4
Durbanville wen met 6 paaltjies.
Wes – Kaap Disas Tennis
Baie geluk aan die volgende leerders wat Wes – Kaap Disas kleure verwerf het:
• Zebeth Strydom
• Le Roux Strydom
• Tiaan Schreuder
• Hentie van der Merwe
• Karli Roux
• Jana Strydom
MTB
Baie geluk aan Stian Pretorius wat sy WP kleure in MTB vir ‘cross country’ verwerf het.
Hip Hop
Baier geluk aan Lee – Ann Esterhuysen en Zandri Schnetler wat die Westelike Provinsie by die Hip Hop Kampioenskappe verteenwoordig het.
Saamgestel deur Freddie Brooks: Hoof van Sport & Bemarking
Fotokrediet: Freddie Brooks