Senior wedstryde die naweek
Die Eerste en Tweede spanne is in die tweede dag van hul tweedag wedstryde hierdie naweek:
Eerstespan speel teen St Augustine’s weg en
Tweedespan teen Claremont tuis
Derde span het klaar gespeel
Vierde span speel tuis teen St Augustine’s
Vyfdes span speel weg teen Wynberg
Sesde span speel tuis teen Wynberg
Vrydag aand is senior Nightbash – semi finals
Uitslag:
1ste span het Dinsdag in die premier liga se Ama 20 finaal teen Belville gespeel, Durbanville het eerste gekolf en 183/3 gemaak in die 20 overs, ‘n goeie bydrae is gemaak deur Byron Boshoff 63 van 30 balle en Pieter Malan 48 van 28 balle. Bellville is almal uitgehaal vir 87, Pieter Malan en GF Linde het albei 3 paaltjies gevat, Durbanville het met 96 lopies gewen.
Inligting verskaf deur Mike Brown
Fotokrediet: Durbanville Krieketklub