Durbies Wen Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi

Die Hoërskool Durbanville se Netbalspanne het op Saterdag 25 Maart 2017 aan die jaarlikse Hoër Meisieskool Paarl se Netbaltoernooi deelgeneem.

Die Durbies het behoorlik stem dik gemaak en as volg presteer:
Eerste Span wen Goud
O/17A wen Silwer
O/16A wen Silwer
O/15A wen Brons
O/14A wen Goud

Baie geluk aan al ons dogters en afrigters met hierdie puik prestasie.

#TrotsDurbanville

Foto: Netbal O/19A
Agter v.l.n.r. Mnr Grant Daniels (Afrigter), Nicola Smith, Martelle Smith, Michané de Villiers, Jamé Pieterse, Cara van der Westhuizen, Mev. Suzanne Minnie (Afrigter)
Voor v.l.n.r. Gillian Fortuin, Rieke van Rooyen, Alexis Hickson, Robyn McIntyre

Inligting verskaf deur Freddie Brooks: Hoof: Sport & Bemarking
Foto Krediet: Hoërskool Durbanville

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *