Denis Dunn Raak Ook Deel Van Ons Skryfspan

Ek het my loopbaan in eiendomme begin in 1999.
In 2002 het ek Dunn Property Services begin vanuit ons huis in Brackenfell. Ek het nog altyd van ontwikkelings gehou en het van jongs af self in eiendomme belê, veral nuwe ontwikkelings.
In hierdie tyd het ons met menigte ontwikkelaars saamgewerk om hulle ontwikkelings uit te verkoop.
Tot op hede het ek al meer as 1000 eenhede verkoop.
Ek was nog altyd baie passievol oor eiendomme en is ook self ’n belegger. So ek ken die beleggers mark baie goed en het al menigte kliënte en vriende gehelp om beleggings eiendomme aan te skaf. Ons doen dit meestal uit nuwe ontwikkelings omrede oordragkostes nie betaalbaar is nie.
In 2016 het ons die aandele oorgekoop van Harcourts Select en ons handel nou as Harcourts Dunn.

Denis Dunn
Principal / Business Owner
T +27 21 801 2224 C +27 83 635 0220
Harcourts Dunn
www.dunn.harcourts.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *