Hoërskool Durbanville se Eerste Netbalspan het die afgelope week hul skool by die Waterkloof Netbaltoernooi teenwoordig. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt.
Baie geluk!!
Eerste XII
Dag 1
Wen Linden 22-12
Wen Overkruin 37-10
Wen Waterkloof (17) 27-13
Dag 2
Wen Fichardtpark 29-17
Wen Waterkloof (2) 32-20
Gelykop vs Duineveld 21-21
Wen HTS Middelburg (17) 21-17
Dag 3
Gelykop vs Diamantveld 22-22
Wen vs Rustenburg(0/17) 38-14
Dag 4:
Wen vs Centurion 21-19
Wen vs Brandwag 33-16
Baie geluk aan ons Eerste XII en hul afrigters!
Inligting verskaf deur Freddie Brooks: Hoof – Bemarking & Sport
Fotokrediet: Hoërskool Durbanville Facebook Blad