HSD Skop Die Rugbyseisoen Goed Af

Hoërskool Durbanville se rugbymanne het die seisoen goed afgeskop met verskeie toere tydens die skoolvakansie.
Welgedaan! Ons sien uit na die res van die seisoen.

Kyk net die passie op hul gesigte op die foto!

Oakdale Toernooi
Eerste XV vs Welkom Gim verloor 30-33
Paarl Gim Toernooi
O/16A vs Garsfontein wen 36-20
Outeniqua Toernooi
O/15A vs Grey PE wen 45-17
O/14A vs Brandwag wen 45-7
Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

Inligting verskaf deur Freddie Brooks: Hoof: Bemarking & Sport Hoërskool Durbanville
Fotokrediet: Hoërskool Durbanville Facebook Blad

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *