Durbies In Aksie!

TRIATHLE
Baie geluk aan Mieke Burger met haar SA kleure vir Triathle. Sy is gekies vir die SA o/17 span vir die wêreld kampioenskappe in Spanje.
Baie geluk Mieke, ons is trots op jou!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
RUGBY
Angelo Osch aangewys as speler van die wedstryd teen die Bulle op dag 1 van die Grant Khomo Week in Bloemfontein.
Baie geluk Angelo, ons is trots op jou!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

NETBAL

Talle van ons Durbie dogters neem deel aan die Junior World Indoor Netball Series.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *